You are cordially invited
&
Welkom by ons trou\-webwerf\! 🤍 Ons is so opgewonde om hierdie ongelooflike hoofstuk van ons lewens saam met julle te vier\. Baie dankie dat julle deel is van ons liefdesverhaal en dat julle die pad saam met ons stap\. Hier sal julle al die belangrike inligting oor ons groot dag vind – van die venue en tyd, tot akkommodasie en ander besonderhede\. Ons kan nie wag om julle op **19 Desember 2026** te sien nie\. Julle teenwoordigheid beteken vir ons meer as wat woorde kan beskryf\. Met baie liefde, Alisia & Jj
Die kaasfabriek
Die Kaasfabriek Wedding Venue Aberfeldy, S59, Aberfeldy, iNtabazwe
Confirm your attendance
Made with on Everlyy
Find your name to confirm your attendance.

Planning your own wedding?
Chat with Grace and our Couple's Success team on WhatsApp — we help you get your invitation just right.